


Kom loer in elke klas na ons prettige en opvoedkundige aktiwiteite wat deel vorm van ons dagprogram. Leer deur speel!
Jesus het gesê:
“Bring die kindertjies na My toe, moet hul nie verhinder nie”
Wat ‘n voorreg om deel te hê aan hierdie ewigheids werk!
Daar is twee tipes geskenke wat ons, ons kinders moet gee:
Diepgewortelde waardes en die vlerke om te kan vlieg.
Ons is almal geskenke van God.
Tyd wat spandeer word om met kinders te speel, is nooit vermorsde tyd nie.
Jy is van onskatbare waarde. Jesus is altyd nommer een.
Lag en geniet die lewe, kleine mensie, daar is baie om te ontdek.
Onthou jy is:
Uniek
Belangrik
Spesiaal
Onvervangbaar
Trap jou spore.
Maak jou merk.
Droom jou droom sonder perke.
Speel jou hart uit!
Ware onderrig koester die groei van beide;
Hart en Verstand.
Hier is jy:
Brawer as wat jy Glo.
Sterker as wat jy Lyk.
Slimmer as wat jy Dink.
Al wat ‘n kind nodig het is ‘n bietjie hulp, ‘n bietjie hoop en ‘n juffrou wat in hul glo.
Die beste onderwysers onderrig uit die hart uit en nie uit boeke nie