Elke dag is opedag!
Welkom by
Koedoe-Oortjies
Middelburg, Mpumalanga
Ons volg ‘n oopdeurbeleid en wil graag met u gesels oor enige navrae in belang van u kind, hulle opvoeding en vordering.
Ons Klasse
Ons Aktiwiteite















































































Jaar Aktiwiteit Skedule
1ste Kwartaal
16 Januarie - 20 Maart
Skool begin: Dinsdag 16 Januarie
Skool begin:
Dinsdag 16 Januarie
Inligtings aande:
Maandag 20 Januarie: Hasies, Bytjies, Skillies, Krimpvarkies en Goggas
Dinsdag 21 Januarie: Uile, Skapies, Eendjies, Vissies en Beertjies
Instappie:
FANSA Instappie: Woensdag 14 Februarie: Gesonde Liggaam-Gesonde Gees
Liefiedag:
Woensdag 14 Februarie
Gehoorsifting:
Woensdag 21 en 28 Februarie
Arbeids-en-Spraakterapie Sifting:
Donderdag 29 Februarie vir Senior maats
Atletiek:
Woensdag 13 Maart (By die Laerskool)
Oupa en Ouma dag:
Vrydag 15 Maart
Paasfees en Bybelete:
Dinsdag 19 Maart (Trek aan soos Bybelse tyd)
KOEDOEKOP Netbal Toernooi:
Woensdag 20 Maart Skool gesluit
Vakansiedag:
Donderdag 21 Maart
Skoolvakansie begin:
Vrydag 22 Maart - 2 April vir die voldag maats
2de Kwartaal
3 April - 14 Junie
Skool begin: Dinsdag 16 Januarie
Skool begin:
Woensdag 3 April
Ouergesprekke:
Woensdag 10 April
Gholfdag:
Vrydag 19 April
Opedag by Laerskool Middelburg:
Maandag 22 April
Wêreld boekdag:
Dinsdag, 23 April (Trek aan soos jou gunsteling boekkarakter)
Instappie:
FANSA Instappie: Woensdag 24 April Vuur: Vriend of Vyand?
Vakansiedag:
Werkersdag: Woensdag 1 Mei
Hemelvaart:
Donderdag 9 Mei
Senior Oogtoetse:
Maandag 10 Junie tot Donderdag 13 Junie
Pajama en Fliekdag:
Vrydag 14 Junie
Vakansiedag:
Jeugdag: Sondag 16 Junie
Vakansiedag:
Maandag 17 Junie
Skoolvakansie begin:
Vrydag 18 Junie - 8 Julie vir die voldag maats
3de Kwartaal
9 Julie - 20 September
Skool begin: Dinsdag 16 Januarie
Skool begin:
Dinsdag 9 Julie
Ouer gesprekke:
Woensdag 17 Julie
Vakansiedag:
Vrydag, 9 Augustus
Instappie:
FANSA Instappie: Woensdag 14 Augustus: Spinnekoppe
Tandarts:
Woensdag 21 Augustus
Lentedag:
Maandag 2 September + Roomys Verkope
Konsert:
Saterdag 7 September 08:30 – Hele skool
Beroeps “Dress-up” dag:
Vrydag 20 September
Vakansiedag:
Erfenisdag: Dinsdag 24 September
Skoolvakansie begin:
23 September – 30 September vir die voldag maats
4de Kwartaal
1 Oktober – 11 Desember
Skool begin: Dinsdag 16 Januarie
Skool begin:
Maandag 1 Oktober
Fotodag:
Woensdag 9 Oktober en 23 Oktober
Instappie:
FANSA Instappie: Woensdag 30 Oktober: Wonders van die see.
Omgee projek:
Vrydag 8 November
Ontmoet Jou Juffrou:
13 November en 14 November
Senior afskeid:
Woensdagaand, 27 November
Kerspartytjie:
Vrydag 29 November
Skoolvakansie begin:
6 Desember vir alle maats
Skoolvakansie begin:
11 Desember vir die personeel
Ons Hoof
Welkom by Koedoes-Oortjies!
Geagte Ouers,
By Koedoe-Oortjies kom elke kind eerste. Dit is hier waar maats ontwikkel en groei deur heerlike spel en pret.
Dit is ons visie dat elke kind geliefd en veilig sal voel.Ons bied ‘n liefdevolle, stimulerende leerprogram aan waar elke kind die geleentheid kry om tot sy volle potensiaal te ontwikkel. U kind se emosionele, intellektuele, sosiale en liggaamlike ontwikkeling is ons passie en prioriteit.
‘n Gestruktureerde dog informele dagprogram word gevolg met gekwalifiseerde onderwysers in elke klas asook ‘n hulp juffrou.
Ons onderrig medium is in Afrikaans en geskied in ‘n gedissiplineerde en christelike omgewing.
Dit is elke juffrou se passie en voorreg om met u waardevolle kinders te werk. U verbintenis met Koedoe-Oortjies , Koedoe-Spoortjies en later Koedoekoppe is voorwaar die beste belegging tot voordeel van u kind.
Kom besoek ons gerus en word deel van die familie.
Hartlike groete,
Erna Prinsloo
Hoof van Koedoe-Oortjies
FAQ
Bel Vandag!